southafricanlisted, local and safe classifieds market in india.
States
For Sale
Real Estate
Jobs

LOLLOS SE PARTYTJIE- REEKS IS HIER !! in Rustenburg, North West for sale

LOLLOS SE PARTYTJIE- REEKS IS HIER !!

Beskrywing


WIE IS LOLLOS
Lollos! bied fantastiese en unieke vermaak vir kinders in Afrikaans. Saam met Alta Joubert en Minki Burger maak die vriendelike karakter van Lalaland seker kinders oor die hele land sommer lekker fiks!

Alta en Minki is albei ma?s en die twee het besluit daar is net nie genoeg moderne, kleurvolle en aktiewe vermaak vir hul kinders in Afrikaans nie. So het Lollos in 2008 ontstaan me tdie uitreiking van hul eerste CD. Die liedjies op die CD?s, DVD?s en vertoningsis vrolik en ?funky? en oud en jonk sal beslis nie stil sit gedurende die opgewekte musiek nie. Daar word natuurlik ook altyd iets geleer aan die kleinspan:ABC, tel, dae van die week, gesond eet en herwin is maar net van die temas.


Van 2008 het ons al 'n Storieboek, Hempies, en Lollos Poppe op die mark... EN NOU .... Nou is die Partytjie-Reeks ook beskikbaar !!
BESTELLINGS WORD BY MY GEPLAAS
VOORRAAD HARDLOOP VINNIG UIT
MOET NIE UITSTEL NIE, BESTEL VANDAG NOG !

VIR ENIGE NAVRAE KONTAK MY GERUS !
GROETE
MARLENEY NAGEL

>> Click here to search for more - Kids’ products & Toys in North West